Everything About Everything
Everything About Everything

We may not know everything but we certainly do know how to talk $h!t :)


You are not connected. Please login or register

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1Happy Oom Koos nogal skerp op sy ou dag on Fri Aug 27, 2010 9:00 am

Laney


P.P.W/S.B.Q
P.P.W/S.B.Q
Oom Koos van die Oos Transvaal besit sy plasie nou al vir donkie jare.

Skuins agter die bloekoms het hy destyds vir sy kinders die plaasdam in 'n
swembad omskep en goed ingerig, met piekniektafels, braaigeriewe en
vrugtebome.

Een aand, so skemer se kant, besluit OomKoos, in sy eensaamheid, om bietjie
daar by die dam te gaan sit. Hy neem toe ook 'n emmer saam om 'n paar van
die vrugte terug te neem huistoe.

Soos wat hy aangestap kom, hoor hy vrolike stemme gesels en giggel. Hy val
plat agter 'n bos en loer deur die takke om te sien wat aangaan. Tot sy swak
hart beleef hy 'n groep kaal meisies wat in die dam swem. Hy staan toe op en
stap nader om die meisies te laat weet hulle betree eintlik 'n ander man se
eiendom. Toe hulle hom sien, sak hulle almal laer af, sodat die water die
nodige toemaak.

Een van die meisies skreeu benoud op die oom: "Ons klim nie uit voor oom nie
weggaan nie!"

"Nee, nee, bedaar niggie, ek is nie hier om te kyk hoe die spulletjie van
julle kaal swem nie....." Hy hou die emmer omhoog en sĂȘ:

"Ek is net gou hier om die krokodil kos te gee.................."

View user profile

2Happy Re: Oom Koos nogal skerp op sy ou dag on Fri Aug 27, 2010 9:55 am

Piesank


Post-Whore
Post-Whore
goeie een! lol!

View user profile http://www.google.com

3Happy Re: Oom Koos nogal skerp op sy ou dag on Fri Aug 27, 2010 9:58 am

Laney


P.P.W/S.B.Q
P.P.W/S.B.Q
lol dankie

View user profile

4Happy Re: Oom Koos nogal skerp op sy ou dag on Wed Sep 08, 2010 3:49 pm

Faulter


Hardcore Grandmaster
Hardcore Grandmaster

View user profile

5Happy Re: Oom Koos nogal skerp op sy ou dag on Tue Sep 28, 2010 3:37 pm

McGuywer


Senior
Senior
Oom Koos was so waar lekker slim.

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum